Step 1 of 5
Indien enige informasie weerhou word, kan dit veroorsaak dat die aansoek afgekeur word.
Hiermee gee ek toestemming dat bogenoemde e-pos adresse en selfoonnommers deur die skool gebruik mag word vir kommunikasie. Ek verklaar dat die inligting hierbo verskaf korrek is en dat ek die skool skriftelik in kennis sal stel van enige veranderinge.
HOEWEL ONS DIE VOORNOEMDE VOORSORGMAATREËLS NEEM OM U PERSOONLIKE INLIGTING TE BESKERM, SAL ONS EGTER NIE AANSPREEKLIK WEES VIR ENIGE VERLIES OF SKADE, HOE DIT OOK AL ONTSTAAN, WAT GELY IS AS GEVOLG VAN DIE OPENBAARMAKING VAN U INLIGTING NIE.
Die persoonlike inligting wat deur ons verwerk word, word nie na 'n derde party of internasionale organisasie oorgedra nie.
Saam met die voltooide aansoek benodig ons afskrifte van die volgende dokumente:
Indien dokumente en/of belangrike informasie weerhou word kan dit hierdie aansoek benadeel Die indiening van hierdie aansoek waarborg nie u kind se aanvaarding by hierdie skool nie