Welkom by Laerskool Stellenbosch

Lees ons prospektus

Meer oor ons

Die sleutel tot ons sukses lê opgesluit in ons leuse: VANDAG MY PLIG. Laerskool Stellenbosch streef na uitnemendheid op alle terreine van skoolaktiwiteite om gebalanseerde leerders vir die samelewing te ontwikkel.

Gebeurtenisse kalender

Belangrike datums en buitemuurse aktiwiteite

Augustus 2026

Ma Di Wo Do Vr Sa So
1
  • Hokkie vs Laerskool Brackenfell
2
3
4
5
6
  • Interskole: Gholf vs Laerskool Hartenbos
  • Netballiga vs St Idas & JJ Rhode
7
  • Interskole: Hokkie vs Laerskool Hartenbos
8
  • Interskole: Rugby & Netbal vs Laerskool Hartenbos
9
10
  • Publieke vakansiedag
11
12
13
  • Netballiga vs Raithby
14
15
16
17
  • Hokkie vs Laerskool Eikestad
18
  • Wintersport stop
  • Rugby & Netbal vs Laerskool Eikestad
19
  • Grondslagfase Vlooi-uitstappie
  • Hokkieliga vs Laerskool Noord-Eind
20
  • Graaff-Reinet Tennistoer
  • Netballiga vs Pieter Langeveldt
  • Hoërskool Stellenbosch Kunste Prestige Aand
21
  • Graaff-Reinet Tennistoer
  • Graad 7-Markdag
22
  • Graaff-Reinet Tennistoer
23
24
25
26
27
  • Musiekkonsert
28
  • Paarl Primêre Seunskool Skaaktoernooi
29
30
31

Ons borge

In ‘n neutedop

Laerskool Stellenbosch prospektus