Tennistoernooi

Laerskool Stellenbosch se 0.11 Tennisspan het verlede week aan die Eikestad dubbelstoernooi deelgeneem en ‘n tweede plek verower.

Agter vlnr:

Mnr L Nieuwoudt (afrigter)

Middel vlnr:

Dawid Fourie, John Burke, GN Shrives, Tristan Truter

Voor vlnr:

Lisa Steenkamp, Lizé Buys, Lida Booysen, Kiara Steyn

Related Posts