Skadu van die berg atletiekbyeenkoms

Laerskool Stellenbosch se atlete het Woensdag 19 Februarie 2020 aan Paarl Gimnasium se Skadu van die berg atletiekbyeenkoms deelgeneem. Altesaam 28 medaljes is verower waarvan 10 goud, 9 silwer en 9 brons was. Stellies atlete het ook 5 rekords by hierdie byeenkoms verbeter.

Related Posts