Seniorfase Interkleure Atletiek

Op Vrydag, 28 Januarie, het die Graad 4- tot 7- leerders by Markotter sportgronde bymekaar gekom vir ons jaarlikse Seniorfase Interkleure Atletiekbyeekoms. Die covid-19 pandemie het verhoed dat hierdié byeenkoms (vir 2 jaar) kon plaasvind.

Baie dankie aan almal wat die dag bygewoon het, die leerders en ouers vir julle gees, die hardwerkende personeel en natuurlik al ons atlete! Dit was ‘n onvergeetlike suksesvolle dag!

Atletiekbeker: Groenspan

Geesbeker: Rooispan

Related Posts