Ons skoolhoof verjaar!!!

Op Maandag, 12 April 2021, het ons meneer Hawkie bederf! Dit was ‘n baie lekker dag en elke leerder het ‘n cupcake ontvang.

Baie geluk meneer Hawkie! Dankie vir alles wat Meneer vir ons skool doen!

Related Posts