Neelsie Eiendomme Atletiekbyeenkoms

Op 8 Februarie 2022 het 7 skole aan Laerskool Stellenbosch se 26ste Neelsie Eiendomme byeenkoms deelgeneem. Die deelnemende skole was Laerskool Beaumont, Laerskool Gericke, Laerskool Hugo Rust, Laerskool Swartland, Laerskool Gordonsbaai, Laerskool Totius, Somerset-Wes Primêr en Laerskool Stellenbosch. Atlete neem aan verskeie baan-items deel onder meer ‘n 600m vir o.10 – o.13 atlete. Dankie aan al die skole en die beamptes van LS Stellenbosch wat hierdie byeenkoms ‘n groot sukses gemaak het.

Related Posts