Laerskool Stellenbosch Nasorg
Navrae:
- Michelle Botha (Graad 1 en 2)
michelle.twinkle@gmail.com
079 380 2004 - Christa Prins (Graad 3 – 7)
christa-prins@outlook.com
082 729 1338 - Lynette Alberts (Graad 3 – 7)
kennylynette5@gmail.com
061 483 6298
Ons is bly dat u besluit het om u kind aan ons sorg toe te vertrou. Dit is vir ons ’n groot voorreg om ook deel van sy/haar opvoeding te wees. As mede-opvoeders, sal ons probeer om te alle tye die belange van u kind voorop te stel. Ons nooi u dus uit om, met vrymoedigheid, enigiets met ons te bespreek. Dit is vir ons baie belangrik dat daar goeie kommunikasie sal wees sodat die kinders daarby kan baat.
Kliek hier om die Nasorgaansoekvorm vir Graad 3 tot 7 af te laai.
Kliek hier om die Nasorgaansoekvorm vir Graad 1 en 2 af te laai.