Maya Kirsten oorwin!

Maya Kirsten en haar gesin vier hierdie jaar ‘n groot oorwinning!

Maya is in 2019 gediagnoseer met Leukemia. Saam met haar familie en ‘super boetie’, Callie Kirsten, se liefde en ondersteuning het sy die siekte oorwin!

Die Grondslagfase het op ‘n gepaste wyse dit met haar en haar gesin gevier. Haar boetie, Callie, het ook ‘n medalje ontvang vir sy konstante bystand aan sy sussie tydens die 3 jaar.

Related Posts