Kaap Wynland skaakproewe

Laerskool Stellenbosch se skaakspelers het op 8 Februarie deelgeneem aan die Kaap Wynland skaakproewe in Wellington. Ons wens hulle sterkte toe vir die volgende rondte.

Voor van links:

Alex Parson, David van Lill, Imke Stander, Chris Goosen

Agter van links :

Matthew Boshoff, Tristan Truter, Karla Sandrock, Dimitri Erasmus en Ethan February.

Related Posts