Interkleure Swemgala

Op Vrydag, 4 Februarie, het ons jaarlikse Interkleure Swemgala plaasgevind. Dit was omtrent ‘n prettige dag. Baie geluk aan al die wenners asook aan die Groenspan wat die gala gewen het.

‘n Spesiale dankie aan al die leerlinge wat deelgeneem het en ook aan die ouers wat die swemmers kom ondersteun het.

Related Posts