Grondslagfase Pretgala

Die Grondslagfase leerders het op Maandag, 31 Januarie, heerlike pret in die swembad gehad. Leerders is op ‘n informele wyse blootgestel aan al die verskillende swemstyle. Baie dankie Graad 7 lewensredders wat ons swemmertjies veilig laat voel het! Dit was sowaar ‘n heerlike dag!

Related Posts