Ek dien my vaderland
in sport en klas
as ek onthou:
die sand sak in die glas.
Daarom sal spel en boek
my beste verg
eekhorinkie wat soek
en kennis berg.
Daarom my erewoord:
Heer, ek verrig
as kind van hierdie oord
vandag my plig.
WOORDE: DJ OPPERMAN
MUSIEK: H DU PLESSIS
Beleidstukke
Die skool beskik oor ‘n volledige stel beleidsdokumente wat elke belangrike faset in die skool duidelik orden en sorg vir aanvaarde en konsikwente optrede deur alle rolspelers. ‘n Volledige stel beleidsdokumente, soos hieronder uiteengesit, is beskikbaar by ontvangs vir insae deur persone met ‘n belang by die spesifieke beleid.
Sommige van die beleidsdokumente is hier beskikbaar (met aangetoon) in pdf formaat.
-
- Aankope- en Voorkeurverkrygingsbeleid
- Batebestuurbeleid
- Beleid insake veiligheid en sekuriteit
- Boeliebeleid
- Doelstellings en pligte van die Ouervereniging
- Finansiële-beleid
- Gedragskode vir leerders
- Gedragskode vir opvoeders
- Gesondheidsbeleid
- Godsdiensbeleid
- Grondslagfase Assesserings- en Modereringsbeleid
- Grondwet Beheerliggaam
- Hokkiebeleid
- Huiswerkbeleid
- Inklusiwiteitsbeleid
- Intermediêre- en Seniorfase Assesseringsbeleid
- Kommunikasiebeleid
- Krieketbeleid
- MIV-beleid
- Netbalbeleid
- Noodhulpbeleid
- Omgewingsbeleid
- Rook-, Dwelms- en Alkoholbeleid
- Rugbybeleid
- Selfoon- en Sosiale media beleid
- Skietbeleid
- Sonbewustheidsbeleid
- Sportbeleid
- Swembeleid
- Tennisbeleid
- Toelatingsbeleid
- Visie en Missie
- Waardes, Strewe en Skoolbeleid
- Taalbeleid