Eerste skooldag: Graad 1 2022

Welkom aan al ons Graad 1-leerders. Mag julle skoolloopbaan ‘n fees wees! Julle lyk spoggerig!

Boonste foto Graad 1 juffrouens v.l.n.r: mev Jana Roeloffse, mev Jeanri van Lingen, me Melissa Kruger, me Helanie Griessel

Related Posts