Browsing Category

Laerskool Stellenbosch

  • Human Malherbe Laerskool Skryfbehoeftes Projek

    Die Human Malherbe Laerskool Skryfbehoeftes Projek was ‘n groot sukses! Ons kon die afgelope naweek 26 bokse vol skryfbehoeftes, skoolskoene en rugsakke na Fraserburg stuur.…

  • Brandweer erewag

    Stellies sê baie dankie aan die Brandweerpersoneel en die brandbestryders wat ons veilig gehou het tydens die brand in Jonkershoek. Ons waardeer julle!…

  • Interne Swemgala

    Op 3 Maart 2021 het ons Interne Swemgala plaasgevind. Dit was ‘n heerlike dag en die leerders het dit vreeslik geniet. Kliek op onderstaande skakel…

  • Spanbou 2020

    17 en 18 Januarie 2020 Die personeel het ‘n heerlike spanbou-naweek gehad. Die Vrydagaand het Alicia Buckle ‘n make-up demonstrasie vir die dames personeel gedoen.…

  • Spanbou 2019

    Op 18 Januarie 2019 het Laerskool Stellenbosch se personeel om 15:00 na die beeldskone Slanghoek in die Rawsonville-vallei vir die Spanbou personeelkamp vertrek. Almal was…

  • Spanbou 2018

    Op 19 Januarie 2018 het Laerskool Stellenbosch se personeel om 14:00 na die asemrowende Umshanti by Buffeljagsrivier vir die Spanbou personeelkamp vertrek. Die personeel was…

  • Spanbou 2017

    Op 13 Januarie 2017 het Laerskool Stellenbosch se personeel om 14:30 na die asemrowende Tulbaghvallei vir die Spanbou personeelkamp vertrek. Die personeel was omtrent bederf deur die…

  • Spanbou 2016

    Op 15 Januarie 2016 het Laerskool Stellenbosch se personeel om 14:30 na Simonstad vir die Spanbou personeelkamp vertrek. Die personeel was besig met verskeie aktiwiteite:…