Boschpraatjies

Die Boschpraatjies word kwartaalliks uitgegee. Ons graad 7-redaksielede en betrokke onderwysers word in spesifieke portefeuljes ingedeel en is vir die berriggewing, samestelling en uitleg van ‘n spesifieke blad in die koerant verantwoordelik. Die redaksie vergader weekliks met die verantwoordelike personeellede om die nodige beplanning te doen en sperdatums te bespreek. Die redaksielede (leerders) vernuwe elke semester. So word ons verseker van ‘n koerant met diversiteit waarin elke leerder se kreatiwiteit uitgebeeld kan word.

In 2013 is die Boschpraatjies tydens Media24 se Nasionale Skoolkoerant kompetisie as die beste skoolkoerant in die Wes-Kaap aangewys.

2015

Eerste kwartaal 2015

U is welkom om ons te kontak indien u belangstel om in die Boschpraatjies te adverteer. Vir meer inligting kontak gerus vir Nina via e-pos, weyersnina@gmail.com .

REDAKSIELEDE 2021—LEERDERS 
Andre Boezaart
Annebelle Spies
Anna Retief
Lara Bester
Julia Barry
Ava Costa
Hano Krige
Lila du Plessis
Emma Kane
Mila de Jager
Lilah Meyer
Karla Sandrock
Euwhan Kruywagen
Jesse Nel
Steph Serfontein

REDAKSIELEDE—ONDERWYSERS
Nina Weyers
Lelanie van der Berg
Magdel Smit

PROEFLESER
Marike van der Watt

DRUKKERS
Minuteman Press Somerset West