Boland Atletiek Kampioenskappe

Vyf atlete van Laerskool Stellenbosch is na afloop van die Boland Atletiek Kampioenskappe opgeneem in die Bolandspan na uitstekende individuele vertonings.

Hoof foto v.l.n.r: Nicola van der Merwe (2de – Verspring D o.11); Jenna Von Zeuner (1ste – Gewigstoot D o.11); Musahdiq Cornelson (2de Verspring S o.13); Reuben vd Merwe (1ste Spiesgooi S o.13); Jeannie Myburgh (3de Hoogspring D o.12)

Related Posts