Atletiek: SA Kampioenskappe

3 van ons leerders het aan die SA Kampioenskappe deelgeneem in Potchefstroom en het uitstekend gevaar. Ons is vreesliks trots op al drie leerders!

Hier volg die uitslae:

Euphin Kruywagen 6de in hoogspring o.10

Lisa Booysen 6de in uitdun 70mH o.11

Nicola van der Merwe 2de in spiesgooi o.13 (Sy gooi ‘n afstand van 36.71m en die wenner gooi 36.73m.)

Hooffoto: Nicola van der Merwe met haar silwer medalje

Related Posts