Wintersportdag 2019

Ons jaarlikse Wintersportdag was op Saterdag, 4 Mei 2019. Die dag was met hope gees, entoesiasme en goeie sportmanskap aangepak!

“Champions are not people who never fail; they are people who never quit.” Gary Player

Deelnemende laerskole:
Noord-Eind
Kenridge
Bellpark
Fanie Theron
Hermanus
Gericke
Stellenbosch
Lochnerhof
Beaumont

Ons wil graag alle ouers wat Saterdag gehelp het by ons wintersportdag, opreg bedank! Dankie vir julle tyd en opoffering! Sonder gewillige hande kan ons nie sulke dae aanbied nie. ‘n Besonderse dank aan Marisca Shrives en haar OV span wat hard beplan het aan hierdie dag en baie hard gewerk het om beamptes, spelers en toeskouers gelukkig te hou met verversings. Ons waardeer julle!

Related Posts