W.P Rugbyproewe

V.l.n.r: Adeeb Boraine; Lukas Heyns; Caleb Diedericks

Na afloop van die W.P Rugbyproewes is die volgende seuns opgeneem in die onderskeie spanne:

Adeeb Boraine is opgeneem in die o.13 WP Cravenweekspan wat tydens die Julie vakansie gaan deelneem in Mpumalanga.

Lukas Heyns en Caleb Diedericks is opgeneem in die W.P vyftiental wat ook gedurende die vakansie in Uitenhage gaan deelneem aan ‘n toernooi.

Related Posts