Stellies o.11 Tennistoernooi

Die afgelope naweek het Laerskool Stellenbosch hul eerste o.11 Tennistoernooi aangebied. Lochnerhof, Kenridge, Beumont, Helderberg meisies en Laerskool Stellenbosch het deelgeneem. Ons het Vrydag 18 Oktober en Saterdag 19 Oktober sake op die tennisbaan uitgespook. Ons o.11 meisies het tweede geindig en ons seuns algeheel eerste!

Related Posts