Rekordbreker!!!

Christopher Steyn het die afgelope naweek by die Wes-Kaapse Atletiekbyeenkoms ‘n nuwe rekord opgestel vir seuns o.12 1200m. Op die foto verskyn hy saam met Mnre Renaldo Payne en Dawie de Vries, wat sy afrigters en mentors is. Hy neem op 15 Maart deel aan die SA kampioenskappe te Germiston. Ons is baie trots op hom!

Related Posts