Redenaarsfees

Laerskool Stellenbosch het op 10 Maart hulle jaarlikse Redenaarsfees aangebied. Vyf ander skole het deelgeneem. Hierdie leerders van Stellies het in hulle afdelings presteer: Gr.4/5-afdeling: Wenner – Karla Sandrock en Annebelle Spies was derde.  Elizabeth Joubert het derde geeïndig in die gr.6/7-afdeling.

Foto vlnr:

Annebelle Spies, Elizabeth Joubert en Karla Sandrock

Related Posts