Redenaars

Die ATKV Redenaars se 1ste rondte het op 15 April 2019 by Laerskool Brackenfell plaasgevind.  Die volgende 4 leerders van Laerskool Stellenbosch het deurgedring na die semi-finale rondte.

 Vlnr:
Jana Koekemoer (gr. 7), Isabella Eksteen (gr. 7), Elizabeth Joubert (gr. 6), Annebelle Spies (gr. 5).

Related Posts