Oude Post Tennistoernooi

Ons o.13A seuns- en meisie tennisspanne het die afgelope naweek aan die Oude Post tennistoernooi te Swellendam deelgeneem. Hulle is as die algehele wenners van die toernooi in beide afdelings aangewys.

v.l.n.r: Gus Jansen; Charl Henning; Stiaan Buys; Shayna Truter; Zanne Roothman; Katrien Booysen

Related Posts