o.13A-rugbyspan presteer

Die o.13A-rugbyspan van Laerskool Stellenbosch is gedurende die vakansie aangewys as die Span van die Toernooi tydens hul deelname aan die Rooikat Toernooi wat aangebied is deur Augsburg Landbou Gimnasium, te Clanwilliam. Die span het al vier hul wedstryde oortuigend gewen en uitstekende rugby gespeel.  Adeeb Boraine is aangewys as die Beste Agterspeler van die toernooi.

Op die foto staan die span:

Wade Amerika. Ulin Joubert, Zander Zuidmeer, Lukas Heyns, Liam Filander, Stefan van Heerden, Christiaan Heyns, Marcel Vosloo, AJ Jafta, Martin Bezuidenhout, Adeeb Boraine, Jaden Steyn, Simon Guelpa, Caleb Diedericks, Jan-Jan Nel, Dulan van Wyk, Jakobus Hoon, Marthinus Fourie, en Romario Kivido

Related Posts