Netbaltoernooi

Ons o.11A & B netbalspanne het Saterdag 18 Mei aan die Kainos Welgemoed Netbaltoernooi deelgeneem. Hulle het gespeel teen Gene Louw, Bastion, Eversdal, Kenridge. Die o.11A span het tweede geïndig en die o.11B span is aangewys as die kampioene van die dag op hulle baan nadat hulle al die spanne gewen het.  Op die foto verskyn die 0/11B-span:

Agter v.l.n.r.  Mieke Britz; Choe Haupt, Larissa Scholtz; Jeannie Myburgh

Voor v.l.n.r. Tessa van Lamp; Anna Retief; Melite Stimie; Isabella Visagie; Lana Malherbe

Related Posts