Neelsie Atletiekbyeekoms

Ons jaarlikse Neelsie Atletiekbyeenkoms vir die 24ste jaar aangebied, geborg deur Neelsie Eiendomme. Agt skole het Dinsdagaand 12 Februarie deelgeneem. Laerskool Stellenbosch verower altesaam 34 medaljes gedurende die byeenkoms. Foto: Reuben van der Merwe, wenner van die 75mH Seuns O/12.

Related Posts