Moore Stephens Night Run

Veertien van Laerskool Stellenbosch se personeel het op 23 Oktober hulself fiks gehou en saam met baie leerders van die skool deelgeneem aan die Moore Stephens Night Run. Hierdie wedloop is by Laerskool Stellenbosch aangebied. Mnr Renaldo Payne het eerste geindig in die Veteraan Mans afdeling.

V.l.n.r: Jeanri van Lingen; Jana Roeloffse; Madelize de Vries; Adiska du Preez; Renika Stramrood; Renaldo Payne; Maryke Aspeling; Carine Mocke

M.l.n.r: Nita Gouws; Anize Koetsier; Johannita Kruger

A.l.n.r: Dawie de Vries; Stefan Gouws; Jacques Horne

Related Posts