Matchpoint Tennistoernooi Graaff-Reinet

7125: v.l.n.r: Katrien Booysen; Martinic Basson; Shayna Truter; Zaan Roothman

Laerskool Stellenbosch se o.13A seuns- en meisies tennisspan het 1 – 2 November deelgeneem aan die Jocelyn Marais Matchpoint tennistoernooi te Graaff-Reinet. 16 Spanne het altesaam deelgeneem.

Die meisies span het die toernooi gewen en die seuns span het tweede geindig.

 

7131: v.l.n.r: Juan Mouton; Marthinus Fourie; Gus Jansen; Charl Henning

Related Posts