Kaapse Wynland Netbal

Shayna Truter van Laerskool Stellenbosch is opgeneem in die 0/13 Kaapse Wynland netbalspan wat 4-6 Julie gaan deelneem aan die Interdistrik netbaltoernooi in Wellington teen spanne van W.P.; SWD; Weskus en Overberg.

Related Posts