Judo

Drie van ons leerders het Saterdag, 2 Februarie, deelgeneem aan die Kaapse Wynlandse Judo Vereniging se Ope Kompetisie.

Anke en Ruald Niemand het in hulle eie ouderdomsgroep- en gewigsklas asook die gewigsklas hoër, goue medaljes verower. Hano Krige het ‘n goue medalje verwerf vir seuns onder 30 kilogram. Hy wen ook ‘n brons medalje in die kategorie Onder 34kg.

Related Posts