Interskole vs Welgemoed

Hooffoto: Lukas Heyns (met bal in hand) van 0.13A-rugbyspan is oppad doellyn toe.

 

Laerskool Stellenbosch het hul jaarlikse interskole teen Laerskool Welgemoed gehad op Saterdag, 24 Augustus. Daar het 15 rugbyspanne, 42 netbalspanne en 31 hokkiespanne deelgeneem.

Daniël Kriel (wat die drie druk) van 0.11A-rugbyspan

 

Related Posts