Pretgala en Interkleure Gala

Interkleure gala het op Dinsdag 29 Januarie plaasgevind en hier staan ons vier uitblinkers in die Individuele Wisselslag. Lasea Andrag, Sophia Schwartz, Maric de Roubaix en Olivia Schwartz

 

Die jaarlikse pretgala het vanjaar weer talle aspirant swemmers in die water gesien. Hier staan Lika Schrives gereed om met haar “poolnoodle” oor die breedte van die swembad se swem.

Related Posts