Interkleure Atletiek

Ons Interkleure atletiek was weereens ‘n hoogtepunt op die sport kalender. Die Groen-span was die wenners, met die Rooi en dan Wit-span wat volg. Die Wit-span het die geesbeker gewen. Dis heerlik om te sien hoeveel kinders deelneem en die dag terdeë geniet. En dankie ook aan al die ouers wat ons kom ondersteun het!

 

Related Posts