Hokkiespanne kry borg

Op die vooraand van die Suid-Kaap toer van Laerskool Stellenbosch, het Anna Basson Eiendomme die 0.13A- seuns- en dogters hokkiespanne toegerus met warm baadjies.

Agter vlnr: Mnr Hawkie de Villiers (skoolhoof), Herman Carstens en Liezl Schoeman (Anna Basson eiendomme), Cornel Smuts (afrigter)

2de ry van agter: Daniël de Wet, Armin Wessels, Juan Mouton, Wynand Horn, Sophia Schwartz, Nisha Norval, Katrien Booysen, Karla Dörnbrack

3de ry van agter: Francois Groenewald, Theo Killian, Adeeb Boraine, Adriaan Brink, Reuben van der Merwe, Louise van der Merwe

Voor: Karl Jeppe, Jan-Jan Nel, Christopher Steyn, Liela van Zyl, Mila Swart, Emilie de Wet, Lisa Brugman, Martinic Basson.

Related Posts