Die Klerebank

Kontakpersoon

Carin Viljoen
0847018419
dieklerebank@gmail.com

 

Tye

Maandag         13:00 – 14:00

Dinsdag           13:00 – 14:00

Woensdag       13:00 – 14:00

Donderdag      13:00 – 14:00

Vrydag              Gesluit

 

Die Klerebank is in ons skoolsaal en het kaartfasaliteite. Nuwe voorraad sluit in:

 

 

  • sportsakke
  • reënbaadjies met “polar fleece” (nie beskikbaar by De Jagers nie)
  • reënbaadjies sonder “polar fleece”
  • pette
  • rugsakke
  • groen breërandhoede
  • serpe
  • plakkies (nie beskikbaar by De Jagers nie)
  • sykouse
  • handskoene
  • swempette
  • LO-broekies
  • LO seuns- en dogtershemde
  • sweetpakke
  • serpe
  • rekkies en knippies
  • Stellies lang- en kortmouhemde
  • “hotpants”
  • netbalrompies

Ander voorraad (tweedehands) sluit in:

  • LO hemde en broeke
  • volle skooldrag (seuns en dogters)
  • reënbaadjies
  • skoolskoene
  • sweetpakke (broeke en baadjies)
  • truie
  • sportdrag (netbal, tennis, rugby, krieket, atletiek en hokkie)
  • Stellies hemde

Beskikbaarheid van voorraad beperk