Browsing Category

Laerskool Stellenbosch

  • Stellies ondersteun Maties

    Vier van ons leerders, Sophia Schwartz, Karla Dörnbrack, Alexa Barnard en Jana Koekemoer het die Maties se netbalwedstryd tydens die Varsity Cup teen UJ in…

  • Tylon Smith

    Tylon Smith van ons 0/13A-rugbyspan, op pad doellyn toe in die wedstryd teen Laerskool Verkenner (Port Elizabeth).  Stellies het die wedstryd 19-5 gewen.…

  • Paul Roos Hokkietoernooi

    Ons 0/12 hokkiespan was een van 14 spanne wat die naweek aan Paul Roos Gymnasium se 0/12 hokkietoernooi deelgeneem. Agter vlnr: Jaden Steyn, Stian Buys,…

  • Gimnaste presteer!

    Hierdie gimnaste het baie goed presteer in die Suid Zone Gimnastiekkompetisie. Die beste gimnaste van die Wes-Kaap, Oos-Kaap en Noord-Kaap het teen mekaar meegeding. Hierdie…

  • MADIBA dag

    Ons skoonmaakpersoneel en assistente het Madiba-dag met groot opgewondenheid gevier deur onder andere hulle gewone drag te verruil vir vrolike uitrustings . Agter vlnr: Ulin…

  • Toernooiwenners

    Ons 0.11-rugbyspan het die afgelope naweek, Laerskool Tableview se 10-aan-‘n-kant rugbytoernooi gewen.  Daar het 10 spanne deelgeneem en dié span het nie een wedstryd verloor…

  • Daniël, Redenaars kampioen

    Daniël Sutherland (Gr.7) is aangewys as die Weskaap-kampioen van die ATKV Redenaars in die kategorie: graad 6 & 7, Huistaal.  Die semi-finale rondte het op…

  • Amanda Coetzer Toernooi

    Die skool se eerste  tennisspan neem van vandag tot Saterdag deel aan die Amanda Coetzer tennistoernooi in Bloemfontein.  Baie sterkte aan hulle! Vlnr:  Martinic Basson,…

  • Wintersportdag

    Op Saterdag, 5 Mei, was ons jaarlikse Wintersportdag gehou. Hier was ongeveer 12 verskillende skole. Die dag was hope pret en ‘n groot sukses.…