Boland Atlete

Ses van Laerskool Stellenbosch se leerders is Saterdag 16 Februarie opgeneem in die Boland Atletiekspan na afloop van die Boland Kampioenskappe te Dal Josafat (Paarl). Hulle neem 1/ 2 Maart deel aan die Wes-Kaap Kampioenskappe.

 

Vlnr: Hannah Swart (verspring); Nicola van der Merwe (gewigstoot); Jeannie Myburgh (hoogspring)

Alnr: Christopher Steyn (1200m); Musahdiq Cornelson (100m; 150m); Reuben van der Merwe (spiesgooi; 75mH)

Related Posts