Atletiek

Dinsdag 5 Februarie het ons atlete deelgeneem aan die SWPS Atletiekbyeenkoms. Hulle het goed presteer en veertien medaljes tydens hierdie byeenkoms verower.

Agter vlnr: Musahdiq Cornelson; Reuben vd Merwe; Stefan v Heerden; Adeeb Boraine; Lucas Heyns; Christopher Steyn

Voor vlnr: Zack Heunis; Nicola van der Merwe; Karoline Holm; Sophia Schwartz; Lindi Edom; Hannah Swart; Mornè Noble

(Kornelius Holm was afwesig)

Related Posts