Amanda Coetzer Tennistoernooi

Die agtiende Amanda Coetzer tennistoernooi het vanaf 23 tot 25 Mei 2019 by C&N Meisieskool Oranje te Bloemfontein plaasgevind. Die top vyf o.13-dogterspelers van Laerskool Stellenbosch het daaraan deelgeneem en teen sewe skole van regoor die land se beste spelers gekompeteer. Hulle is met ‘n vierde plek beloon. Katrien Booysen, die nommer een speler, het die toekenning vir Beste Sportmanskap ontvang.

Vlnr:
Delia Giliomee, Katrien Booysen, Shayna Truter, Martinic Basson en Zanne Roothman

 

Related Posts