Atletiek

Item

Organiseerder

Spanbestuurder

Afrigter

Renaldo Payne

Carine Mocke

Middelafstande Renaldo Payne en Werner Truter
Hoogspring Dawie de Vries
Verspring Henco Bindeman en Nina Weyers
Spiesgooi Stephan Burger en Francois Gerber
Hekkies Danelle Bindeman en Jana Roeloffse
Diskus Gregory Nel
Gewigstoot Gustav September en Retief  van der Merwe
Naellope Nita Gouws, Kassie Visser en Chrizanne Nel

Oefentye

Atletiekoefentye: Kwartaal 1 en 4

Maandae
16:45 – 17:30       Alle items (Graad 4 – 7)

Dinsdae
14:30 – 15:00        Graad 1 – 3

Donderdae
14:00 – 14:30       Graad 1 – 3
16:00 – 16:45        Alle items Graad 4 – 7

 

Landloopoefentye : Kwartaal 2 en 3

  • Maandae : 16:30 – 17:15
  • Donderdae: 16:00 – 16:45

Kleurebyeenkoms

Die jaarlikse kleurebyeenkoms skep die geleentheid vir leerders om aan alle items deel te neem.  Die Groen-, Wit- en Rooi spanne kompeteer teen mekaar en sorg vir groot opwinding.

2018 Prestasies:

Drie van ons leerders is gekies om die Boland Tweekampspan by die SA Kampioenskappe te verteenwoordig.

Sewe atlete het die afgelope naweek as lede van die Bolandspan aan die Wes-Kaapkampioenskappe op Oudsthoorn deelgeneem.
Agter vlnr: Enamarie Goldie (1200m); Mia van der Merwe (Diskus – Wes-Kaapkleure); Lindi Edom (gewigstoot); Carli le Grange (spiesgooi); Elle Olivier (diskus en spiesgooi); Reuben van der Merwe (75Mh – Wes-Kaapkleure)
Voor: Christopher Steyn (1200m – Wes-Kaapkleure)

Byeenkomste

Seksiebyeenkoms
Stellenbosch Kampioenskappe
Sentraal-Boland
Worcester-Noord Byeenkoms
Boland Kampioenskappe
Neelsie Byeenkoms
Wes-Kaap Kampioenskappe
Eikestad Prestigebyeenkoms
Suid-Afrikaanse Laerskoolatletiekkampioenskappe
Rhenish Grondslagfasebyeenkoms
Bredasdorp Top 10-byeenkoms
Lochnerhof Top 12-byeenkoms
Driehoekbyeenkoms
Courtrai Aflosbyeenkoms
Swartland Grondslagfasebyeenkoms