Skaak

Afrigters

2016 Prestasie: Die volgende vier leerders het Bolandkleure in skaak verwerf. Agter vlnr: Karla Brugman, Lisa Brugman, Ilse Brugman Voor: Juan Compaan

Mev Margo Lamprecht (Organiseerder) en Mev Jolandé Botha

 

Oefentye

  • Dinsdae:
    16:00 – 17:00
  • Vrydag:
    14:30 – 17:00     WEDSTRYDE